• TUISBLAD
  • JUBELJAAR SPESIALE TEKSTE
  • DIE HEILIGE EUCHARISTIE
  • DIE ONSE VADER-GEBED
  • KRUISWEË
  • NOVENE
  • More
    • TUISBLAD
    • JUBELJAAR SPESIALE TEKSTE
    • DIE HEILIGE EUCHARISTIE
    • DIE ONSE VADER-GEBED
    • KRUISWEË
    • NOVENE
  • TUISBLAD
  • JUBELJAAR SPESIALE TEKSTE
  • DIE HEILIGE EUCHARISTIE
  • DIE ONSE VADER-GEBED
  • KRUISWEË
  • NOVENE

'DIE BLYE BOODSKAP VAN JESUS CHRISTUS'

DIE HEILIGE EUCHARISTIE EN -VIERING

Die amptelike vertaling soos goedgekeur deur die Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie, voorberei deur die Afrikaanse Taal Pastorale Streek van dieselfde Konferensie.      
© ALLE REGTE VOORBEHOU 

DIE VIERING VAN DIE HEILIGE MIS

Die HEILIGE EUCHARISTIE d.w.s. die VIERING VAN DIE HEILIGE MIS is "die bron en hoogtepunt van die Christelike lewe". (Kategismus van die Katolieke Kerk 1324) Die viering van die Heilige Mis is 'n Liturgiese aksie; die viering van die geheimenisse van Christus, in die besonder van sy Paasgeheimenisse. 


In hierdie perfekte vorm van aanbidding en met elke Heilige Mis-viering vind die volgende plaas: ons kom bymekaar om God te dank vir al die seëninge wat Hy aan ons geskenk het, met een van die grootste gawes die gawe van Homself in die Eucharistie.
Hierdie heilige handelinge vorm by uitstek die hoogtepunt waarna al die Kerk se aksies strewe, en is die bron  waaruit alle lewenskrag voortvloei. (Kompendium van die Kategismus van die Katolieke Kerk 218-219 )


Die middelpunt van die liturgiese tyd is die Sondag, die grondslag en kern van die hele liturgiese jaar, wat sy hoogtepunt bereik in die jaarlikse Paasfees, die fees bo alle feeste.

MEER OMTRENT DIE HEILGE EUCHARISITE EN -VIERING
Vrae & AntwoordeEucharistiese GebedeDie Heilige Misorde

Kopiereg ©1997 - 2024 AfrikaansKatoliek asook Die Oratorium Uitgewery™ - Alle Regte Voorbehou.

  • TUISBLAD

Powered by

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept