• TUISBLAD
  • JUBELJAAR SPESIALE TEKSTE
  • DIE HEILIGE EUCHARISTIE
  • DIE ONSE VADER-GEBED
  • KRUISWEË
  • NOVENE
  • More
    • TUISBLAD
    • JUBELJAAR SPESIALE TEKSTE
    • DIE HEILIGE EUCHARISTIE
    • DIE ONSE VADER-GEBED
    • KRUISWEË
    • NOVENE
  • TUISBLAD
  • JUBELJAAR SPESIALE TEKSTE
  • DIE HEILIGE EUCHARISTIE
  • DIE ONSE VADER-GEBED
  • KRUISWEË
  • NOVENE

'DIE BLYE BOODKSAP VAN JESUS CHRISTUS'

GEBED & DEVOSIES | DIE ONSE VADER-GEBED

Die amptelike vertaling soos goedgekeur deur die Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie, voorberei deur die Afrikaanse Taal Pastorale Streek van dieselfde Konferensie.      
© ALLE REGTE VOORBEHOU 

DIE ONSE VADER-GEBED

DIE ONSE VADER-GEBED IN MATTEUS 6 & LUKAS 11

DIE ONSE VADER-GEBED IN MATTEUS 6 & LUKAS 11

Hoe goed ken ons tog nie die Here se Gebed nie!: Soos ‘n rympie uit die kop of ‘n lied wat met oorgawe gesing word.


Wanneer laas het jy geluister, regtig geluister, na wat jy bid? Die Onse Vader-gebed is Jesus se antwoord op die vraag ‘hoe moet ons bid?’ En dit gaan nie net oor daagliks die gebed op te se nie, maar om die betekenis van die gebed te ondersoek, te verstaan, en toe te pas.

DIE ONSE VADER-GEBED IN MATTEUS 6 & LUKAS 11

DIE ONSE VADER-GEBED IN MATTEUS 6 & LUKAS 11

DIE ONSE VADER-GEBED IN MATTEUS 6 & LUKAS 11

Onse Vader wat in die Hemel is.
Laat u Naam geheilig word. Laat u Koninkryk kom.
Laat u wil geskied 

soos in die Hemel

netso op die aarde.
Gee ons vandag

ons daaglikse brood.
En vergeef ons, ons skulde, 

soos ons ook ons skuldenaars vergewe.
En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose.
Want aan U 

behoort die koninkryk,
en die krag en die heerlikheid 

tot in ewigheid. Amen.

WAT LEER DIE HERE ONS NOU EINTLIK?

DIE ONSE VADER-GEBED IN MATTEUS 6 & LUKAS 11

WAT LEER DIE HERE ONS NOU EINTLIK?

  • Ek kan nie ONSE bid as ek net vir myself leef nie.


  • Ek kan nie VADER bid as ek nie sy kind geword het nie.


  • Ek kan nie WAT IN DIE HEMEL IS bid as ek aardsgebonde is nie.


  • Ek kan nie LAAT U NAAM GEHEILIG WORD bid as ek dit ydellik gebruik nie.


  • Ek kan nie LAAT U KONINKRYK KOM bid as ek nie sy woord uitdra nie.


  • Ek kan nie LAAT U WIL GESKIED bid as e

  • Ek kan nie ONSE bid as ek net vir myself leef nie.


  • Ek kan nie VADER bid as ek nie sy kind geword het nie.


  • Ek kan nie WAT IN DIE HEMEL IS bid as ek aardsgebonde is nie.


  • Ek kan nie LAAT U NAAM GEHEILIG WORD bid as ek dit ydellik gebruik nie.


  • Ek kan nie LAAT U KONINKRYK KOM bid as ek nie sy woord uitdra nie.


  • Ek kan nie LAAT U WIL GESKIED bid as ek altyd my eie sin wil hê nie.


  • Ek kan nie SOOS IN DIE HEMEL, NETSO OP DIE AARDE  bid as ek nie in die hemel glo nie.


  • Ek kan nie GEE ONS VANDAG ONS DAAGLIKSE BROOD bid as ek spandabelrig lewe nie.


  • Ek kan nie VERGEEF ONS, ONS SKULDE bid as ek nie berou het nie.


  • Ek kan nie SOOS ONS, ONS SKULDENAARS VERGEWE bid as ek met ‘n wrok rondloop nie.


  • Ek kan nie EN LEI ONS NIE (Laat Kom Ons Nie) In Versoeking bid as ek heeltyd na versoeking toe gaan nie.


  • Ek kan nie MAAR VERLOS ONS VAN DIE BOSE bid as ek die bose gaan uitsoek nie.


  • Ek kan nie WANT AAN U BEHOORT DIE KONINKRYK bid as ek Jesus nie dien nie.


  • Ek kan nie EN DIE KRAG bid as daar nog vrees in my hart is nie.


  • Ek kan nie EN DIE HEERLIKHEID bid as ek my lewe regeer nie.


  • Ek kan nie TOT IN EWIGHEID bid as ek nie Sy koms verwag nie.


  • Ek kan nie AMEN bid as ek nie kinderlik glo nie.

HOE BID JY?

DIE ONSE VADER-GEBED IN MATTEUS 6 & LUKAS 11

WAT LEER DIE HERE ONS NOU EINTLIK?

  • Tot God die Vader?
  • In die Naam van Jesus Christus?
  • Deur die krag van die Heilige Gees?
  • Gelowig? (glo jy wat jy bid?)
  • Volgens God se wil?
  • Opreg?
  • Met vertroue?

DIE ONSE VADER-GEBED BLADMUSIEK

Oorspronklik in Italiaans geskryf en gekomponeer deur Monsignor Marco Frsisina - Bisdom Rome.

Die Afrikaanse verwerking - met toestemming deur Die Kongregasie van die Oratorium in Oudtshoorn

Bladmusiek in PDF boekformaat

Kopiereg ©1997 - 2024 AfrikaansKatoliek asook Die Oratorium Uitgewery™ - Alle Regte Voorbehou.

  • TUISBLAD

Powered by

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept