Hoewel gebed net aangeleer en ontwikkel word deur dit SELF te doen, kan die voorbeeld van ander mense se gebedslewens tot groot nut wees. Elke mens wat betekenis probeer vind in sy of haar lewe, weet dat 'n mens tyd en plek moet inruim om 'n bietjie ernstig te raak oor God.
‘n Groot verskeidenheid Katolieke gebede en devosies, word hier aangebied. alles wat nodig is, van basiese gebede soos die Onse Vader-gebed, tot Oggend- en Aandgebede, en gebede vir verskillende behoeftes en geleenthede. Daarbenewens word die Heilige Misorde en die Eucharistiese Gebede-tekste ook voorsien.
Gebed lewer baie resultate, maar ten slotte sal ons net dié volgende wil beklemtoon: God word verheerlik deur ons gebede. Kom, laat ons bid (c.f. Johannes 14:13).





Wees gegroet Maria, vol genade die Here is met u. Geseënd is u onder die vroue, en geseënd is Jesus, die vrug van u skoot. Heilige Maria, Moeder van God, bid vir ons sondaars, nou en in die uur van ons dood. Amen.
1 - Daaglikse Katolieke Gebede = Die Angelus-gebed (pdf)
Download2 - Daaglikse Katolieke Gebede = Anima Christi (pdf)
Download3 - Daaglikse Katolieke Gebede = Die Apostoliese Geloofsbelydenis (pdf)
Download4 - Daaglikse Katolieke Gebede = Die Benedictus (pdf)
Download5 - Daaglikse Katolieke Gebede = 'n Daad of Akte van Berou (pdf)
Download6 - Daaglikse Katolieke Gebede = 'n Daad of Akte van Geloof (pdf)
Download7 - Daaglikse Katolieke Gebede = 'n Daad of Akte van Hoop (pdf)
Download8 - Daaglikse Katolieke Gebede = 'n Daad of Akte van Liefde (pdf)
Download9 - Daaglikse Katolieke Gebede = Dankgebed (pdf)
Download10 - Daaglikse Katolieke Gebede = Die Eer aan die Vader-gebed (pdf)
Download11 - Daaglikse Katolieke Gebede = Ewige Rus-gebed (pdf)
Download12 - Daaglikse Katolieke Gebede = Die Fatima-gebed (pdf)
Download13 - Daaglikse Katolieke Gebede = Gebed van ’n ouer vir sy - haar kind (pdf)
Download14 - Daaglikse Katolieke Gebede = Gebed by die verlowing (pdf)
Download15 - Daaglikse Katolieke Gebede = 'n Gebed toegeskryf aan St Franciskus van Assisi (pdf)
Download16 - Daaglikse Katolieke Gebede = Gebed tot die Aartsengel Michael (pdf)
Download17 - Daaglikse Katolieke Gebede = 'n Gebed tot die Heilige Gees (pdf)
Download18 - Daaglikse Katolieke Gebede = 'n Gebed vir die Gawe van 'n Kind (pdf)
Download19 - Daaglikse Katolieke Gebede = Gebed van ’n kind vir sy - haar ouer (pdf)
Download20 - Daaglikse Katolieke Gebede = Gebed van 'n sieke (pdf)
Download21 - Daaglikse Katolieke Gebede = Gebed vir 'n gelukkige huwelik (pdf)
Download22a - Daaglikse Katolieke Gebede = Gebed vir 'n geluksalige dood (pdf)
Download22b - Daaglikse Katolieke Gebede = Gebed vir 'n geluksalige dood (pdf)
Download23 - Daaglikse Katolieke Gebede = Gebed vir 'n sterwendel (pdf)
Download24 - Daaglikse Katolieke Gebede = Gebed vir die huisgesin (pdf)
Download25 - Daaglikse Katolieke Gebede = Gebed vir priesters (pdf)
Download26 - Daaglikse Katolieke Gebede = Gebed voor die Heilige Mis (pdf)
Download27a - Daaglikse Katolieke Gebede = 'n Gebed voor die Kruisbeeld (pdf)
Download27b - Daaglikse Katolieke Gebede = 'n Gebed voor die Kruisbeeld (pdf)
Download28 - Daaglikse Katolieke Gebede = Geestelike Kommunie (pdf)
Download29 - Daaglikse Katolieke Gebede = Die Nicea-Konstantinopel Geloofsbelydenis (pdf)
Download30 - Daaglikse Katolieke Gebede = Die Goddelike Lofprysinge (pdf)
Download31 - Daaglikse Katolieke Gebede = Die Jesus-gebed (pdf)
Download32 - Daaglikse Katolieke Gebede = Die Kruisteken (pdf)
Download33 - Daaglikse Katolieke Gebede = Lofprysing van God-gebed (pdf)
Download34 - Daaglikse Katolieke Gebede = Maaltydgebede (pdf)
Download35 -Daaglikse Katolieke Gebede = Magnificat-gebed (pdf)
Download36 - Daaglikse Katolieke Gebede = Die Memorare (pdf)
Download37 - Daaglikse Katolieke Gebede = Nunc Dimittis - Die Lofsang van Simeon (pdf)
Download38 - Daaglikse Katolieke Gebede = 'n Oggendgebed (pdf)
Download39 - Daaglikse Katolieke Gebede = Die Onse Vader-gebed (pdf)
Download40 - Daaglikse Katolieke Gebede = Reginae caeli-gebed (pdf)
Download41 - Daaglikse Katolieke Gebede = Salve Regina-gebed (pdf)
Download43 - Daaglikse Katolieke Gebede = Sub Tuum - Topt u beskerming-gebed (pdf)
Download44 - Daaglikse Katolieke Gebede - Die Wees GegroeT-gebed (pdf)
DownloadKopiereg ©1997 - 2026 AfrikaansKatoliek asook Die Oratorium Uitgewery™ - Alle Regte Voorbehou.
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.